RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Die VSA en China is op teenstrydige trajekte as dit kom by hernubare energie

View descriptionShare

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.
544 clip(s)
Loading playlist

Terwyl die VSA onder President Donald Trump, beleid oor hernubare energie omkeer, posisioneer China homself as 'n groen supermoondheid, van massiewe sonplase, tot die vervaardiging en verspreiding van miljoene bekostigbare elektriese voertuie. Boonop het China al meer as 66 miljard bome aangeplant, in 'n poging om woestyne teë te werk. Ons het met professor Francois Engelbrecht, direkteur van die Global Change Instituut by Wits gepraat oor hoe die klimaatsbeleid van die twee globale reuse die wereld se doelwitte teen aardverwarming raak. 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 564 clip(s)