RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Die 'Coloured Potgooi' kwessie noodsaak Askie maar ook n Diep gesprek.

View descriptionShare

Neerhalende opmerkings oor die bruin gemeenskap wat deur die aanbieders van die Open Chats Podcast uitgesaai is, het Suid Afrika aan die gons. Die Potgooi aanbieders het bruin mense as "mal" beskryf en beweer ook dat bloedskande deur bruinmense gepleeg word. Talle politieke partye en burgerlike organisasies het die voorval by die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie aangemeld terwyl die Patriotic Alliance 'n klag van crimen Injuria teen die aanbieders by die polisie gelê het. Monitor het met die teoloog en voorsitter van die Cape Crime Coalition, Dr. Llewelyn MacMaster gepraat oor watter lesse ons almal uit hierdie voorval kan leer en oor wat nog ongedaan bly in 'n demokratiese bestel. 

 

 

 

 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)