Die stof het nog lank nie gaan lê oor die "Nie in Ons Naam"-veldtog onder Afrikaners wat hulself deur middel van n verklaring distansieer van Donald Trump se jongste vlugtelinge-aanbod aan lede van die Suid-Afrikaanse gemeenskap nie. Wat begin het as 'n reg tot repliek aan die Solidariteit Beweging het ontaard in 'n breedvoerige gesprek oor die rol van die Afrikaner-gemeenskap ten opsigte van Suid Afrika se buitelandse beleid teenoor Amerika. Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging en politieke ontleder, professor Piet Croucamp het hierdie gesprek op Monitor gevoer.

Water: Die groot politieke speelbal in die Oos-Kaap
08:06

Nuwe skermtyd reels kom vir skoolkinders
05:45

Is die uitslag in Wyk 28 se wyksraadsverkiesing 'n aanduiding van hoe sake sal uitspeel in die plaaslike verkiesings?
07:15