Bitcoin het hierdie week vir die eerste keer die 120 duisend doller kerf verbygesteek. Hy was ook nie die enigste Kriptogeldeenheid wat in waarde toegeneem het nie. En nou staar die geldeenhede nog n toets in die gesig met Amerika wat drie stukke wetgewing wil bekragtig om Kripto te reguleer. Monitor vra wat die uitwerking hiervan sal wees en ook hoe volhoubaar die groei in waarde van Kripto is?
Kommentaar: Wiehaan Olivier, Kripto Geldeenheid-spesialis by Forvis Marzars.

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52