RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Bek en klouseer - landbou organisasie dreig met regstappe..

View descriptionShare

Die minister van Landbou John Steenhuisen waarsku dat regsaksie nou die stryd teen bek en klouseer sal vertraag. Dit nadat  Vrystaat Landbou en ander sleutelrolspelers in die landboubedryf, waaronder die Suider-Afrika Agri-inisiatief (SAAI) en Sakeliga, 'n brief aan die Minister van Landbou en senior staatsamptenare gestuur waarin hulle skriftelike bevestiging eis dat veeboere privaat entstowwe mag verkry en toedien, in samewerking met staats- en privaat veeartse. Die sperdatum vir die eis is 30 Januarie.  Francois Wilken, president van die landbou-organisasie, Vrystaat Landbou het vanoggend in Monitor hieroor gepraat.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 518 clip(s)