Monitor het met Advokaat Stefanie Fick van OUTA gepraat oor hoekom huishoudings en kleinsake-ondernemings wat sonpanele opgerig het, dit nog nie moet registreer by Eskom nie. Die mening spruit voort uit n vergadering tussen die twee rolspelers. Fick waarsku dat die huidige vereistes deur die kragvoorsiener, jou moontlik 'n klomp onnodige geld uit die sak kan jaag.

SAPHRA en Suid-Afrikaanse Apterkersraad waarsku teen verslankings-wonderkuur
10:34

President dien dokumente in by hof oor Phala-Phala verslag
09:20

Die Menseregtekommissie hou 'n dringende aanlyn-imbizo...
15:16