In ons reeks oor die 75ste bestaansjaar van SABC nuus , wat hierdie week herdenk word, doen ons n terugblik op hoe die Noord-Kaap tak gebou is. Hy was die laaste om ingevou te word by SABC nuus en om n produk te lewer vanuit die grootste provinsie in die land het nie sonder sy unieke uitdagings gekom nie.

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52