RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

30 Jaar van ‘n Demokratiese Grondwet: 'n Bron van trots 

View descriptionShare
 

SA Constitution at 30

Celebrating 30 years of the South African Constitution and honouring the democratic values, rights, and freedoms that continue to shape our nation.
7 clip(s)
Loading playlist

Suid-Afrika vier vanjaar drie dekades van grondwetlike demokrasie, 'n belangrike mylpaal sedert die land se eerste demokratiese verkiesing in 1994. Die aanvaarding van die Grondwet van Suid-Afrika het die grondslag gelê vir 'n samelewing gebou op menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Sedertdien het die land beduidende vooruitgang gemaak met die vestiging van demokratiese instellings, maar daar is ook steeds uitdagings soos ongelykheid, werkloosheid en diensleweringsprobleme. Ons het op Monitor hieroor gepraat met advokaat Anne-Marie de Vos, 'n grondwetlike regskenner, en ook 'n oud-regter.

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 3 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 696 clip(s)