RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Wat verg dit ’n bottel wyn op die rak te kry?

View descriptionShare
 
6 Oktober 2026: Om ‘n bottel Suid-Afrikaanse wyn op 'n rak te kry – of daardie rak in Kaapstad, Londen of Sjanghai is – behels veel meer as net die maak van goeie wyn. Agter die skerms word heelwat gewoel en gewerskaf. Jordyn Goeieman van South Africa Wine vertel ons meer. Die Limpopo Boran-klub bied op 17 Oktober hulle prestige-veiling by die Warmbad Veemark aan. Bye moet gesien word as deel van landbou se infrastruktuur sê Danie Vorster, ‘n kommersiële byeboer van Hive and Earth in die Overberg-omgewing. Heinrich Victor terug met die jongste wolveilingnuus.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,644 clip(s)