8 Oktober 2026: ‘n Boerdery, twee voerkrale, ‘n abattoir, ‘n slaghuis en ‘n deli. Die Truter-familie van Riebeek-Kasteel en hulle uitgebreide besigheid het waarskynlik geen bekendstelling nodig nie. Ons gesels met Pieter en Hendri Truter. Maize Valley Brangus hou op 16 Oktober by Hoopstad veiling. Johan van den Berg is terug met die weervooruitsigte, en Chris Derksen vertel wat hierdie week met vleispryse gebeur het.