RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Minister Willie Aucamp vertel van sy eie landboupraktyke

View descriptionShare
 
9 Oktober 2026: Marisah Nieuwoudt, ‘n wyntoerismebestuurder by South Africa Wine, sê nuwe ontwikkelings en buitelandse beleggers tans op die voorgrond. Odette Weir van die Wes-Kaap se Museumdiens verduidelik hoe buite-tentoonstellings soos by die afgelope Nampo Kaap, van groot waarde vir tieners is. Stefan van Dyk van InteliGro praat oor rentmeesterskap. Die minister van landbou, Willie Aucamp, vertel van sy eie landboupraktyke.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,644 clip(s)