RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Veeplaas en Stockfarm studentevasvra; Aartappelproduksie

View descriptionShare
 
20 Julie 2026: Die 56ste jaarkongres van die Vereniging van Veekunde het vanjaar in Kaapstad plaasgevind. Een van die hoogtepunte van die kongres is die Veeplaas en Stockfarm studentevasvra. Noordwes-Universiteit, die Universiteit van Pretoria en Stellenbosch Universiteit was die top drie universiteite. Maar wie het as wenners uit die stryd getree? Die Oos-Vrystaat het in Junie die meeste aartappels in die land gelewer. Om te hoor hoe die res van die land se produksie gevaar het, kyk ons na Aartappels SA se jongste markverslag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,576 clip(s)