RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Dohne-Merino Wêreldkongres in SA; Samewerking tussen veekundiges en veeartse

View descriptionShare
 
21 Julie 2026: Suid-Afrika bied vanjaar vir die eerste keer die Dohne-Merino Wêreldkongres aan. Dit vind laat in Oktober in die Wes-Kaap plaas. Wikus Bekker van Crux Dohnes in die Edenburg-distrik deel sy opgewondenheid oor dié kongres, én vertel wat op aanbod is by hulle veiling op 30 Julie 2026. ‘n Paneelbespreking by die jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Veekunde, het gefokus op die samewerking tussen veekundiges en veeartse.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,576 clip(s)