RSG Landbou: Twee Jongboere van die Jaar deel hulle suksesresep

 
24 Oktober 2026: Christi van den Heever is in 2023 aangewys as Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar. Hy boer vir Graaff Fruit as landgoedbestuurder op die plaas Rietfontein in die Koue Bokkeveld. Richard Hutton-Squire is vanjaar se wenner van die kompetisie. Hy boer in die Elgin-Grabouw-omgewing met appels en pere. Hulle deel hulle wenplanne wat verband hou met arbeidskwessies en rentmeesterskap. Op hulle plase speel die viervoet natneuse ook ‘n belangrike rol.