RSG Landbou: Dr. Talitha Venter se navorsing oor tafeldruiwe

 
23 Oktober 2026: Dr. Talitha Venter het onlangs op ouderdom 39 haar doktorale studies voltooi, en is junior in wingerdkunde by Universiteit Stellenbosch. Haar navorsing oor spektrale beelding in tafeldruiwe om die gehalte daarvan te bepaal sonder om die druiwe te pluk, sal groot voordele vir boere inhou. Sy is ook ‘n langafstand swemmer en kranige motorfietsryer.