RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: SA produseer meer as 50% van die wêreld se sybokhaar

View descriptionShare
 
29 Junie 2026: Het jy geweet Suid-Afrika produseer meer as vyftig persent van die wêreld se sybokhaar? Sybokhaar SA het onlangs op Graaff-Reinet kongres gehou, en ons hoor waarom Suid-Afrikaners trots kan wees op dié bedryf. Inskrywings vir die jaarlikse Lewendehawe Registrerende Federasie en Santam se Stoetteler van die Jaar-kompetisie sluit op 17 Julie. Die hoofbeoordelaar, prof. Frikkie Neser, praat oor die kriteria vir deelname. Syferfontein en Bonro Bonsmara se 27ste produksieveiling is met groot sukses op 16 Junie aangebied. Nico Pieterse gee terugvoer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,557 clip(s)