RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Ou en onbruikbare plaagdoders gratis verwyder

View descriptionShare
 
30 Junie 2026: Produsente in Noordwes, Mpumalanga en Limpopo kan nou ou en onbruikbare plaagdoders gratis laat verwyder. CropLife SA se Program vir Produkverantwoordelikheid bied hierdie diens tot einde Julie vanjaar gratis aan. Dr. Gerhard Verdoorn verskaf meer besonderhede. Hoe herstel ’n sektor soos die wynbedryf van vloedskade, en hoe beplan hulle vir uitdagings soos die laer-alkohol-beweging, beleidsveranderinge en nuwe markte? Rico Basson van South Africa Wine beantwoord ’n paar vrae oor hulle vyfjaarplan. Ons praat ook met dr. Mackie Hobson, ’n veearts, oor die welstand van plaaslike sybokhaarkuddes.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,557 clip(s)