RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: SA boere al hoe meer vertroud met weeruiterstes

View descriptionShare
 
31 Julie 2026: Van 45 grade-hitte wat sitrusboorde in Citrusdal verskroei, tot swaar reën wat tafeldruifwingerde benadeel: Suid-Afrikaanse produsente raak al hoe meer vertroud met een van die grootste uitdagings van moderne landbou - weeruiterstes wat gewasse onder erge fisiologiese stres plaas. Die Jack Human Bewaringslandbouweek word van 5 Augustus af aangebied. Professor Johann Strauss van die Wes-Kaapse Departement van Landbou, vertel waarna produsente kan uitsien. Pieter Brune van die nuwe Landbou-innovasie Hub in Stellenbosch, vertel van werksgeleenthede in die landbousektor.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,585 clip(s)