RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Landboukwalifikasies

View descriptionShare
 
30 Julie 2026: Landbouvakke word deesdae in al hoe meer hoërskole in Suid-Afrika aangebied. Dis nou ook die tyd van die jaar wanneer skoolleerders loopbaanbesluite moet maak en instansies vir verdere studie oorweeg. Shaun Welmans van Agri Skills Transfer beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor erkende kwalifikasies wat ‘n kandidaat by ‘n tersiêre instelling kan verwerf. Johan van den Berg is terug met hierdie week se landbouweervooruitsigte. Chris Krugell van Bloemendal Bonsmaras praat oor hulle veiling van 12 Augustus in die Delmas-omgewing, en Chris Derksen vertel wat hierdie week met vleispryse in die Noord-Vrystaat gebeur het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,585 clip(s)