RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Rico, die Merino-ram, en ’n beursfonds vir jongmense

View descriptionShare
 

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
3,602 clip(s)
Loading playlist
17 Augustus 2026: Rico is ‘n Merino-ram wat vir langer as vyf jaar op sy eie in uiterste toestande in die Moordenaarskaroo oorleef het. Sy verhaal van veerkragtigheid skep nou ‘n geleentheid vir hardwerkende jongmense deur middel van 'n beursfonds. Dan Kriek van die Nasionale Wolkwekersvereniging vertel van die nuwe moontlikhede wat hieruit voortvloei. Die eerste Suid-Afrikaanse Tafeldruifkonferensie het onlangs plaasgevind, en Christo van der Westhuizen van Netafim het daar met ons gesels oor die keuse van ‘n besproeiingstelsel. Ons hoor ook wat Friedl von Maltitz oor die afgelope Vrystaat Landbou-kongres gesê het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,602 clip(s)