RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Prinses Anne op pad na SA vir Statebond Landboukongres

View descriptionShare
 
19 Junie 2026: Prinses Anne is eersdaags op pad na Suid-Afrika om die Statebond Landboukongres by te woon. Breyton Milford, die hoof van Agri Expo, verduidelik die waarde van die besoek en geleentheid vir plaaslike boere. Ons praat met dr. Chris de Brouwer’n veekundige, oor vleisbeesproduksiestelsels, aangeplante weidings en kuddegesondheid, veral bek-en-klouseer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,551 clip(s)