RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Die gebruik van houtvesel in die tekstielbedryf

View descriptionShare
 
22 Junie 2026: Het jy geweet houtvesel word ook in die tekstielbedryf gebruik? Madelaine Fourie van Sappi Verve verduidelik wat dié proses behels, en watter rol naspeurbaarheid in hierdie bedryf speel. Die Rooivleis-abattoirvereniging het onlangs hulle kongres in Somerset-Wes aangebied. Ons gesels met ‘n Bonsmara-boer van die Vryburg-omgewing oor sy betrokkenheid by jonger kommersiële Bonsmara-boere. Duncan Serapelwane van Moalosi Bonsmara is ‘n mentor, maar skenk ook elke jaar in Junie ‘n vers aan twee opkomende jongboere.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,551 clip(s)