RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Johan Prins, druiweboer van Goudini

View descriptionShare
 
23 Junie 2026: Het jy al van die groep, Safaripakke, gehoor? Johan Prins is ‘n lid hiervan en ook ‘n druiweboer van Goudini. Hy praat oor sy boerdery en oor die doen en late van dié unieke groep. Tru-Cape vier vanjaar sy 25ste bestaansjaar. Roelf Pienaar verduidelik hoe dié peer- en appelprodusentebesigheid in 2001 gestalte gekry het. Ons hoor ook wat tydens die 32ste kongres van die Rooivleis-abattoirvereniging in Somerset-Wes bespreek is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,551 clip(s)