RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Nutriënte en lekaanvullings; Wetenskap en tegnologie in wynbedryf

View descriptionShare
 
17 Julie 2026: Veekundige dr. Chris de Brouwer praat oor noodsaaklike nutriënte en lekaanvullings in vleisbees-produksiestelsels. Ons vind ook uit wat die verskil tussen ‘n os en ‘n bul is. Gerard Martin van South Africa Wine verduidelik hoe wetenskap en tegnologie help om die bedryf meer volhoubaar, mededingend en gereed vir die toekoms te maak.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,578 clip(s)