RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Merino-boer van Victoria-Wes wen skeersel-kompetisie

View descriptionShare
 
24 Junie 2026: ‘n Merino-boer van Victoria-Wes is as die nasionale wenner aangewys in vanjaar se skeersel-kompetisie. Dié bes-geklasseerde skeersel het ’n gemiddeld van 87,65% behaal. Ons hoor wat mede-eienaar, Hennie van Heerden, oor dié prestasie te sê het, en wat dit vir die wolbedryf beteken. Ons gesels met Gerhard van den Burgh van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid oor die rooivleisbedryf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,552 clip(s)