RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Implikasies van bek-en-klouseer-beheermaatreëls

View descriptionShare
 
1 Julie 2026: Die minister van landbou, John Steenhuisen, het op 24 Junie die langverwagte beheermaatreëls vir die bestuur van bek-en-klouseer afgekondig ingevolge Artikel 9 van die Wet op Dieresiektes. Wat is die implikasies daarvan vir die landbousektor, veral vir beesvleisprodusente? Die impak van verhoogde koolstofdioksiedvlakke op weiding is in talle streke van Suid-Afrika duidelik sigbaar. Dr. Justin du Toit sal einde Julie by die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika se kongres terugvoer gee oor die navorsing wat hy op dié gebied gedoen het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,560 clip(s)