RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Het jy geweet dat een skaap verskillende soorte wol in sy vag het?

View descriptionShare
 
26 Mei 2026: Het jy geweet dat een skaap verskillende soorte wol in sy vag het? Daar is rugwol, kortwol, langer wol en penswol, en van elke tipe word iets anders gemaak. Cor Uys is die fasiliteerder van vanjaar se skeerdemonstrasies by die Karoo Winterwolfees wat van 3 tot 4 Julie by Middelburg in die Oos-Kaap gehou word. Hy praat oor die waarde van die geleentheid vir die wolbedryf. Carmé Muller van Bergrivier Besproeiing nooi produsente uit na ‘n boeredag in die Paarl, waar kundiges oor nuwe en innoverende besproeiingsoplossings sal gesels. Heinrich Victor is op sy pos met die jongste wolmarkverslag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,527 clip(s)