RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Rooibos kry tariefvrye toegang in China; Raad vir boere met bek-en-klouseer

View descriptionShare
 
22 Mei 2026: Die Suid-Afrikaanse Rooibosraad verwelkom die aankondiging van tariefvrye toegang vir rooibos-uitvoere na China, en beskryf dit as 'n beduidende geleentheid om die bedryf se globale voetspoor uit te brei. As die wêreld se grootste teeverbruikende mark, bied China sterk groeipotensiaal vir rooibos, veral namate verbruikers toenemend na premium, kafeïenvrye en gesondheidsgerigte drankies soek. Die afgelope jaar was daar merkbare sielkundige nood onder beesboere weens bek-en-klouseer. Dr. Louise van Coller is ‘n spesialis berader, en stel veral belang in die welstand van mense wat die aarde bewerk. Sy sluit by ons aan met praktiese raad vir boere.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,524 clip(s)