RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Daar is koejawelboorde wat tot ‘n honderd jaar oud is, en steeds vrugte dra!

View descriptionShare
 
Die Koejawelprodusentevereniging van Suid-Afrika verwag ‘n oes van sowat 21 000 ton. Die reën wat die Wes-Kaap onlangs ontvang het, kan moontlik ‘n positiewe impak op die finale oessyfers hê. Het jy geweet daar is koejawelboorde wat 80 tot ‘n honderd jaar oud is, en steeds vrugte dra? Ons gesels met Jacques Jordaan oor hierdie interessante bedryf. Johan van den Berg is terug met ons weeklikse weervooruitsigte, en Chris Derksen vertel wat hierdie week met vleispryse in die Noord-Vrystaat gebeur het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,524 clip(s)