27 Julie 2026: Het jy al aan Graan SA se 2026 Groei vir Goud-opbrengskompetisie deelgeneem? Boere wat deelneem leer die beste by medeboere, en volgens Graan SA is dit die doel van die kompetisie. Daar is verskeie kategorieë waarvoor ingeskryf kan word. Mikrobioloë van die Universiteit Stellenbosch het ‘n nuwe grondbakteriespesie in die Kogelberg Natuurreservaat ontdek.