RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: ‘Die moeilikste seisoen in 21 jaar’

View descriptionShare
 
25 Julie 2026: Christi van den Heever is drie jaar gelede aangewys as Jongboer van die Jaar in die Wes-Kaap. Hy boer vir Graaff Fruit as landgoedbestuurder op die plaas, Rietfontein, in die Koue Bokkeveld. Hy beskryf die afgelope seisoen as die moeilikste een in 21 jaar. Hy deel van die lesse wat hy geleer het, en hoe hy moed gehou het in die uitdagendste van tye.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,579 clip(s)