RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Geelvet by beeste; Ons praat met die Minister van Landbou, Willie Aucamp

View descriptionShare
 
15 Julie 2026: Hoe ontwikkel geelvet by beeste? Is dit gesonder as witvet? ‘n Rooivleisprodusent van die Lindley-omgewing in die Vrystaat, Pieter Meyer, is aangestel as voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie in dié provinsie. Ons vind meer uit oor hom en sy visie. Die Departement van Landbou het 'n skikkingsooreenkoms met die landbou-organisasies, Saai, Vrystaat Landbou en Sakeliga bereik nadat die partye vroeër vanjaar 'n hofsaak teen die minister en sy departement gewen het. Ons praat met die minister van landbou, Willie Aucamp, en van die ander rolspelers.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,578 clip(s)