RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: ‘Beplan vir El Niño’

View descriptionShare
 
25 September 2026: Reinard Geldenhuys, die bestuurder van nooddienste in die Overberg-distriksmunisipaliteit, sê mense moet beplan vir El Niño. Dr. Jack Bloom is onlangs aangestel as adjunkminister van water en sanitasie. Tydens sy besoek aan Nampo Kaap het hy gepraat oor die sanitasie-ekonomie. Outonome rovers en hommeltuie van verskillende groottes verrig uiteenlopende funksies. Hugo le Roux, die hoof uitvoerende beampte van NIK Suid-Afrika, verduidelik wat alles moontlik is. Dr. Ivan Meyer, die minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme in die Wes-Kaap, verduidelik wat die rol van die nasionale minister van landbou is binne die G20.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,633 clip(s)