RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Aartappelproduksie in die Sandveldstreek

View descriptionShare
 
14 Julie 2026: Die Sandveldstreek in die Wes-Kaap is die enigste gebied in die land waar aartappels dwarsdeur die jaar geproduseer word. Ons kuier by Stephan & Seun familieboerdery om meer uit te vind oor die groei en sukses van dié boerderybesigheid. Nelius Ferreira van Ferrero Bonsmaras praat oor hulle produksieveiling op 21 Julie op die plaas Grootdraai in die Harrismith-omgewing. Nelius is ook voorsitter van Bonsmara SA, en hy deel sy siening oor die stand van die rooivleisbedryf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,569 clip(s)