RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Aanpassing aan uitreik van permitte vir brandbestryding

View descriptionShare
 
10 Julie 2026: Jaco Thuynsma, bestuurder van Brandondersteuningsdienste by die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit, het onlangs sy 40ste diensjaar in brandbestryding gevier. Hy verduidelik dat daar onlangs ‘n aanpassing gemaak is wat verband hou met die uitreik van permitte. Die Jack Human Bewaringslandbouweek word van 5 Augustus af aangebied. Ons vind uit waarna produsente en belanghebbers kan uitsien.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,567 clip(s)