RSG DokumentêrRSG Dokumentêr

UIT DIE SWARTSTE MODDER - EPISODE 4 deur Esté de Klerk

View descriptionShare
 
Dié reeks van vier episodes neem jou op ‘n reis saam met mense wat geliefdes aan die dood afgestaan het en ander trauma ervaar het, maar tóg weer hoop in hulle wanhoop kon vind. Karen Swanepoel deel haar pynpad na aanvaarding en emosionele genesing nadat sy haar gesin in ‘n motorongeluk verloor het,  waarin sy self ook ernstig beseer is. “My hart het fisies gepyn. Dit was letterlik gevoel asof iemand ‘n dolk in my hart gedruk het en my hart flenters geskeur het in ‘n duisend stukkies. Ek het baie gewonder oor wat is die doel daarvan dat ek nog lewe. Hoekom het ek nie saam met my gesin gesterf nie?”
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Dokumentêr

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
Social links
Recent clips
Browse 352 clip(s)