RSG DokumentêrRSG Dokumentêr

ROBBENEILAND: SIMBOOL VAN DEMOKRASIE deur Johan Rademan

View descriptionShare
 
Die eiland se geskiedenis strek 450 miljoen jaar terug, aldus die ekoloog Dave Pepler. Willem Steenkamp, kenner van die vroeë Kaapse militêre geskiedenis, stel die vergete broederbende uit 1807 opnuut aan ons bekend. Shakespeare se rol tydens die mees onlangse poltikieke aanhoudings word onder die loep geneem deur prof. Julian Smith van die Universiteit van Stellenbosch. Eerwaarde Lionel Louw praat oor die geestelike belewenis in mense se gemoed wat die eiland wek ,soos die vergelyking van Johannes op Patmos en Mandela op Robbeneiland. Meer as 300 000 besoekers van oor die wêreld besoek Robbeneiland jaarliks. Enver Duminy, bestuurshoof van Kaapstad Toerisme praat oor Robbeneiland as 'n besondere baken en wêrelderfenisgebied.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Dokumentêr

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
Social links
Recent clips
Browse 352 clip(s)