RSG DokumentêrRSG Dokumentêr

'N TRONK VAN PYN deur Esté de Klerk - Deel 1

View descriptionShare
 
'n Tronk van Pyn is ‘n dokumentêre reeks van vier episodes wat jou op ‘n reis neem deur die daaglikse worsteling van mense wat ly aan outo-immuun, chroniese pyn- en chroniese moegheidsiektes, en hoe hulle moeisaam, maar dapper voortbeur om aan ‘n nuwe normaal gewoond te raak. Retha Viviers vertel watter uitdagings die chroniese moegheidsiekte, Myalgic Encephalomyelitis, of ME, in haar lewe bied. “Jy moet fisies afskeid neem van wie jy was, want daardie persoon is net ‘n herinnering.” Esté, wat aan die outo-immuunsiekte, Chrohn se Siekte, ly, vertel ook haar eie verhaal oor die afloop van die vier episodes.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Dokumentêr

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
Social links
Recent clips
Browse 352 clip(s)