RSG DokumentêrRSG Dokumentêr

HUISE VAN HOOP – DIE ECHO JEUGONTWIKKELINGSPROGRAM deur Hennie Maas

View descriptionShare
 
Die program skets die besondere projek o.l.v. Jaco Strydom waar jong mense, wat om een of ander rede die pad byster geraak het, aan die hand gevat word. Hulle word gehuisves in verskillende huise waar hulle menswees teruggegee word, en hulle voorberei word om die lewe aan te pak. Die huise is besondere plekke want hulle woon saam met ander jongmense wat ook 'n plek in die lewe soek. Elk van die huise het jong mense soos 'n argitek en maatskaplike werker wat die vader of moeder in die huise is, en na wie die jongmense kan gaan as daar probleme is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Dokumentêr

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
Social links
Recent clips
Browse 352 clip(s)