RSG DokumentêrRSG Dokumentêr

EUGENE MARAIS: EWIGE ENIGMA deur Ina Strydom

View descriptionShare
 
Eugene Marais is vanjaar 150 jaar gelede gebore.  Sy gedig Winternag word as die eerste Afrikaanse gedig van werklik hoë letterkundige waarde beskou. Mense wat hom geken het, vertel meer van die skrywer en mens – en word die lig én donker van dié veelsydige en merkwaardige man ook vanuit ‘n hedendaagse perspektief weergegee.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Dokumentêr

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
Social links
Recent clips
Browse 352 clip(s)