RSG DokumentêrRSG Dokumentêr

DIE BLOMMEVERKOPERS VAN ADDERLEYSTRAAT deur Haidee Muller

View descriptionShare
 
Hulle is, nes Tafelberg, Kaapstad se trots, ‘n lewende geskiedenis. En daar by Trafalgar-plein, die historiese deurloop tussen Adderley- en Parlementstraat, sal jy die Moederstad se legendariese blommeverkopers in al hulle glorie, kleur en geur aantref. Hulle is ‘n bloedlyn van blommemense, en Adderleystraat se blommemark is ook na dese ‘n gewilde toerismebaken – hier word immers al langer as 'n eeu lank met blomme handel gedryf. Dit, nadat die Anglikaanse aartsdeken en weldoener, Thomas Lightfoot, verseker het dat die omgewing waar die blommeverkopers handel dryf, vir hulle uitsluitlike gebruik in ‘n trust bewaar word. Die pandemie het egter sy tol geëis. Haidee Muller-Isaacs het gaan uitvind hoe sake deesdae op Trafalgar-plein staan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Dokumentêr

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
Social links
Recent clips
Browse 352 clip(s)