Op en WakkerOp en Wakker

Wettige vuurwapenprobleem in SA?

View descriptionShare
Die Stellenbosse akademikus, dr. Guy Lamb, het onlangs in 'n artikel gesê daar moet herbesin word oor vuurwapenbesit in Suid-Afrika. Suid-Afrika het van die hoogste moordkoerse ter wêreld, en Lamb sê hoewel onwettige vuurwapens 'n beduidende rol speel, hou wettige vuurwapens 'n beduidende risiko in. Ons praat hieroor met Ian Cameron in sy hoedanigheid as stigter en direkteur van Firearms.co.za en Firearms Guardian.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,777 clip(s)