Op en WakkerOp en Wakker

Mike Bolhuis oor Peet en Mel Viljoen

View descriptionShare
Drama en moeilikheid agtervolg Peet en Mel Viljoen, wat tans in Amerika agter tralies is ná hulle arrestasie vir georganiseerde winkeldiefstal. Hulle inhegtenisneming beteken dat hulle nie langer kan weghardloop van ’n reeks misdade wat hulle vroeër in Suid-Afrika gepleeg het nie. Daar is al in Julie verlede jaar gewaarsku dat die Viljoens glo in Florida skuiling sou soek om geregtigheid by die huis te ontduik. Ons praat met die private ondersoeker, Mike Bolhuis, wat al jare lank op hul spoor is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,777 clip(s)