Op en WakkerOp en Wakker

Emmy-benoemde Afrikaanse reeks is terug

View descriptionShare
 
Die donker misdaadkomedie, KOEK, het met die eerste seisoen kykers uitgeboul, en is boonop benoem vir 'n Emmy-toekenning. Nou is KOEK terug vir 'n tweede seisoen. In die eerste seisoen beland Christelle Smit, heel onskuldig in die onderwêreld van bendes, ontkleeklubs en orgaansmokkelary. Christelle word vertolk deur Cindy Swanepoel. Jy leer ook vir Moekie ken in seisoen een - 'n martriarg van die onderwêreld, wat oënskynlik nie nonsens van kabouters verdra nie. Moekie word vertolk deur die doyenne, Sandra Prinsloo.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,319 clip(s)