Albé Grobbelaar praat oor die koerantstryd in Pretoria in die laat 19de eeu tussen dr. Frans Engelenburg en ‘n jong Eugène Marais. Daar is ook ’n sappige verhaal wat Marais oopgevlek het oor ’n landdros in Christiana, en sy verhouding met die dorpskonstabel se vrou.