Op en WakkerOp en Wakker

’n Nuwe hoofstuk: Palestyne kry vlugtelingstatus in Suid-Afrika

View descriptionShare
’n Groep van 157 Palestyne wat einde laas jaar vanuit Gasa na Suid-Afrika gevlug het, het amptelik vlugtelingstatus gekry. Hulle is aanvanklik verbied, maar is ná ingryping van die regering en ondersteuning van Gift of the Givers, toegelaat. Die humanitêre organisasie het mediese sorg, regsadvies en tydelike verblyf voorsien, en hulle ook gehelp om amptelike beskerming in Suid-Afrika te kry. Ons praat met Sarah Oosthuizen, ’n vrywilliger by Gift of the Givers.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,777 clip(s)