Op en WakkerOp en Wakker

WAT vier eeufees!

View descriptionShare
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) was verlede week presies 'n 100 jaar oud! Die WAT teken elke woord in Afrikaans op. Daar word in Mei vanjaar behoorlik makietie gehou om die eeu te vier. Ons praat hieroorn met die hoofredakteur van die WAT, dr. Phillip Louw.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,856 clip(s)