Op en WakkerOp en Wakker

Raaf by die Woordfees

View descriptionShare
 
Stories, woorde en melodieë ontmoet mekaar by die Woordfees. Raaf is 'n duo wat presies dít beliggaam. Hulle het 2010 as universiteitstudente in 'n koshuiskamer begin as die Bottomless Coffee Band, maar het in 2022 'n volsirkel-oomblik hier by die Woordfees beleef toe hulle hulle naam amptelik verander het na die betekenis van hul van – RAAF! Lourens en Esté Raaf is hier met hulle eiesoortige, energieke folk-popklanke, 12 verskillende instrumente, en 'n ongelooflike teaterkonsert getiteld VAN TOE TOT NOU.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 7,986 clip(s)