Die formidabele Tobie Cronjé is hier by ons op die verhoog by die Woordfees om te gesels oor 'n boek wat oor hom geskryf is. TOBIE is 'n biografie oor sy lang en indrukwekkende loopbaan en lewe. Die akteur en akademikus, dr. Chris Vorster, het die biografie geskryf.