Wat beteken die begrip vryheid, en hoe gemaak met Suid-Afrikaners wat die hede se foute gaan soek by die onderhandelde skikking van die vroeë jare 90? Prof. Pieter Duvenhage, dekaan van geesteswetenskappe by Akademia, filosofeer oor Vryheidsdag en die proses wat aanleiding gegee het tot die demokratiese verkiesing van 27 April 1994.

Program om jou kind digitaal-veilig te hou
08:11

In die kollig 2 – 20 Mei 2026
02:22

Hoogste Suid-Afrikaanse toekenning vir Wouter Kellerman
10:44